Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 2:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 En sê: “Ek, ja ek, het my koning ingehuldig+

      Op Sion,+ my heilige berg.”+

  • Psalm 8:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 U laat hom oor die werke van u hande heers;+

      Alles het u onder sy voete gestel:+

  • Psalm 89:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Ook sal ek hom as eersgeborene stel,+

      Die hoogste van die konings van die aarde.+

  • Psalm 110:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Die staf+ van u sterkte sal Jehovah uit Sion stuur+ en sê:

      “Gaan oorwin te midde van jou vyande.”+

  • Jesaja 9:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want ’n kind is vir ons gebore,+ ’n seun is vir ons gegee;+ en die vorstelike heerskappy sal op sy skouer wees.+ En hy sal genoem word: Wonderlike Raadgewer,+ Magtige God,+ Ewige Vader,+ Vredevors.+

  • Matteus 28:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En Jesus het nader gekom en met hulle gepraat en gesê: “Alle gesag+ in die hemel en op die aarde is aan my gegee.

  • Lukas 10:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Alles is deur my Vader aan my oorgegee,+ en niemand weet wie die Seun is nie, behalwe die Vader;+ en niemand weet wie die Vader is nie, behalwe die Seun,+ en hy aan wie die Seun bereid is om hom te openbaar.”

  • 1 Korintiërs 15:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Want hy moet as koning heers totdat God alle vyande onder sy voete gestel het.+

  • Efesiërs 1:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Hy het ook alles onder sy voete onderwerp+ en hom hoof oor alles gemaak+ met betrekking tot die gemeente,

  • Openbaring 3:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Aan die een wat oorwin,+ sal ek gee om saam met my op my troon te sit,+ net soos ek oorwin het en saam met my Vader op sy troon+ gaan sit het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel