Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 45:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 God is u troon tot onbepaalde tyd, ja, vir ewig;+

      Die septer van u koningskap is ’n septer van reg.+

  • Jesaja 9:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Aan die oorvloed van die vorstelike heerskappy+ en aan vrede sal daar geen einde wees nie,+ op die troon van Dawid+ en oor sy koninkryk om dit stewig te vestig+ en om dit deur middel van geregtigheid+ en deur middel van regverdigheid+ in stand te hou, van nou af en tot onbepaalde tyd. Die ywer van Jehovah van die leërs sal dit doen.+

  • Daniël 2:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 “En in die dae van dié konings+ sal die God van die hemel+ ’n koninkryk oprig+ wat nooit vernietig sal word nie.+ En die koninkryk sal aan geen ander volk oorgedra word nie.+ Dit sal al hierdie koninkryke verbrysel en daar ’n einde aan maak,+ en self sal dit tot onbepaalde tye bly staan;+

  • Lukas 1:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 en hy sal vir ewig as koning oor die huis van Jakob heers, en daar sal geen einde aan sy koninkryk wees nie.”+

  • Openbaring 11:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En die sewende engel het op sy trompet geblaas.+ En daar het harde stemme in die hemel gekom wat sê: “Die koninkryk van die wêreld het die koninkryk van ons Here+ en van sy Christus geword,+ en hy sal vir ewig en altyd as koning heers.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel