20 en oor die tien horings wat op sy kop was,+ en die ander horing+ wat uitgekom het en waarvoor drie geval het,+ ja, dié horing wat oë gehad het en ’n mond wat grootse dinge gespreek het+ en waarvan die voorkoms groter was as dié van die ander.
12 “En die tien horings wat jy gesien het, beteken tien konings,+ wat nog nie ’n koninkryk ontvang het nie, maar hulle ontvang een uur lank gesag as konings saam met die wilde dier.