Daniël 7:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 en oor die tien horings wat op sy kop was,+ en die ander horing+ wat uitgekom het en waarvoor drie geval het,+ ja, dié horing wat oë gehad het en ’n mond wat grootse dinge gespreek het+ en waarvan die voorkoms groter was as dié van die ander.
20 en oor die tien horings wat op sy kop was,+ en die ander horing+ wat uitgekom het en waarvoor drie geval het,+ ja, dié horing wat oë gehad het en ’n mond wat grootse dinge gespreek het+ en waarvan die voorkoms groter was as dié van die ander.