Matteus 24:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Dan sal mense julle aan verdrukking+ oorlewer en julle doodmaak,+ en julle sal weens my naam+ vir al die nasies voorwerpe van haat+ wees. Openbaring 11:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En wanneer hulle hulle getuienis klaar gegee het, sal die wilde dier wat uit die afgrond opkom,+ teen hulle oorlog voer en hulle oorwin en hulle doodmaak.+ Openbaring 13:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En aan hom is dit gegee+ om teen die heiliges oorlog te voer en hulle te oorwin,+ en hy is gesag oor elke stam en volk en taal en nasie gegee. Openbaring 16:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 want hulle het die bloed van heiliges en van profete uitgestort,+ en u het vir hulle bloed gegee+ om te drink. Hulle verdien dit.”+ Openbaring 17:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En ek het gesien dat die vrou dronk was van die bloed+ van die heiliges en van die bloed van die getuies van Jesus.+ Wel, toe ek haar sien, het ek my verwonder met groot verwondering.+ Openbaring 18:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Ja, in haar is die bloed+ van profete+ en van heiliges+ gevind, en van almal wat op die aarde doodgemaak is.”+
9 “Dan sal mense julle aan verdrukking+ oorlewer en julle doodmaak,+ en julle sal weens my naam+ vir al die nasies voorwerpe van haat+ wees.
7 En wanneer hulle hulle getuienis klaar gegee het, sal die wilde dier wat uit die afgrond opkom,+ teen hulle oorlog voer en hulle oorwin en hulle doodmaak.+
7 En aan hom is dit gegee+ om teen die heiliges oorlog te voer en hulle te oorwin,+ en hy is gesag oor elke stam en volk en taal en nasie gegee.
6 want hulle het die bloed van heiliges en van profete uitgestort,+ en u het vir hulle bloed gegee+ om te drink. Hulle verdien dit.”+
6 En ek het gesien dat die vrou dronk was van die bloed+ van die heiliges en van die bloed van die getuies van Jesus.+ Wel, toe ek haar sien, het ek my verwonder met groot verwondering.+
24 Ja, in haar is die bloed+ van profete+ en van heiliges+ gevind, en van almal wat op die aarde doodgemaak is.”+