Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 12:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En ek het die man, geklee in die linne, wat bokant die waters van die stroom was, begin hoor toe hy sy regterhand en sy linkerhand na die hemel ophef en sweer+ by die Een wat vir onbepaalde tyd lewe:+ “Dit sal ’n vasgestelde tyd, vasgestelde tye en ’n halwe tyd wees.+ En sodra daar ’n einde gemaak is aan die verplettering van die mag van die heilige volk,+ sal al hierdie dinge tot ’n einde kom.”

  • Openbaring 11:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Maar wat die voorhof betref wat buitekant+ die tempelheiligdom is, werp dit heeltemal uit en moet dit nie meet nie, want dit is aan die nasies gegee,+ en hulle sal die heilige stad+ twee-en-veertig maande+ lank met die voete vertrap.

  • Openbaring 11:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En ek sal my twee+ getuies duisend-tweehonderd-en-sestig dae laat profeteer,+ geklee in saklinne.”+

  • Openbaring 13:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En ’n mond wat groot dinge+ en lasteringe spreek, is aan hom gegee,+ en gesag om twee-en-veertig maande+ op te tree, is aan hom gegee.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel