12 “‘Die een wat oorwin—ek sal hom ’n pilaar+ in die tempel+ van my God maak,+ en hy sal daar hoegenaamd nie meer uitgaan nie, en ek sal op hom die naam van my God skryf en die naam van die stad van my God, die nuwe Jerusalem,+ wat van my God af uit die hemel neerdaal, en my nuwe naam.+