Eksodus 34:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En Jehovah het voor sy aangesig verbygegaan en uitgeroep: “Jehovah, Jehovah, ’n barmhartige+ en genadige+ God, wat nie gou toornig word nie+ en oorvloedig is in liefderyke goedhartigheid+ en waarheid,+ Psalm 40:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 U, o Jehovah, moet u ontferming nie van my weerhou nie.+Laat u liefderyke goedhartigheid en u waaragtigheid my voortdurend bewaar.+
6 En Jehovah het voor sy aangesig verbygegaan en uitgeroep: “Jehovah, Jehovah, ’n barmhartige+ en genadige+ God, wat nie gou toornig word nie+ en oorvloedig is in liefderyke goedhartigheid+ en waarheid,+
11 U, o Jehovah, moet u ontferming nie van my weerhou nie.+Laat u liefderyke goedhartigheid en u waaragtigheid my voortdurend bewaar.+