Jesaja 6:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En ek het gesê: “Wee my! Want ek is so goed as tot swye gebring, want ’n man onrein van lippe is ek,+ en ek woon onder ’n volk wat onrein van lippe is;+ want my oë het die Koning, Jehovah van die leërs, gesien!”+
5 En ek het gesê: “Wee my! Want ek is so goed as tot swye gebring, want ’n man onrein van lippe is ek,+ en ek woon onder ’n volk wat onrein van lippe is;+ want my oë het die Koning, Jehovah van die leërs, gesien!”+