11En die vorste+ van die volk het in Jerusalem gewoon;+ maar wat die res van die volk betref, hulle het die lot gewerp+ om een uit elke tien in te bring om in die heilige stad+ Jerusalem te woon, en die nege ander dele in die ander stede.
52Ontwaak, ontwaak, beklee jou met jou sterkte,+ o Sion! Trek jou pragtige klere aan,+ o Jerusalem, die heilige stad!+ Want in jou sal daar verder geen onbesnedene en onreine meer kom nie.+