Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 31:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 “En hulle sal nie meer elkeen sy metgesel en elkeen sy broer leer+ en sê: ‘KEN Jehovah!’+ nie, want hulle almal sal my ken, van die geringste onder hulle tot selfs die grootste onder hulle”,+ is die woord van Jehovah. “Want ek sal hulle oortreding vergewe, en aan hulle sonde sal ek nie meer dink nie.”+

  • Lukas 1:77
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 77 om aan sy volk kennis te gee van redding deur vergifnis van hulle sondes,+

  • Romeine 6:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Ja, aangesien julle van die sonde vrygemaak is,+ het julle slawe+ van die regverdigheid+ geword.

  • Hebreërs 9:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Anders sou hy dikwels van die grondlegging+ van die wêreld af moes ly. Maar nou het hy hom+ eens+ en vir altyd aan die voleinding van die stelsels van dinge geopenbaar+ om sonde deur die opoffering van homself weg te doen.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel