Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 53:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Weens die moeite van sy siel sal hy sien;+ hy sal versadig word.+ Deur middel van sy kennis sal die regverdige, my kneg,+ baie in ’n regverdige posisie bring;+ en hulle oortredings sal hy dra.+

  • Jesaja 61:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want soos die aarde sy uitspruitsel voortbring, en soos die tuin laat uitspruit wat daarin gesaai is,+ so sal die Soewereine Heer Jehovah regverdigheid+ en lof voor al die nasies laat uitspruit.+

  • Romeine 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 want daarin word God se regverdigheid+ geopenbaar weens geloof+ en tot geloof, net soos daar geskrywe staan: “Maar die regverdige—deur middel van geloof sal hy lewe.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel