7 maar in die tweede afdeling gaan alleen die hoëpriester een keer per jaar in,+ nie sonder bloed nie,+ wat hy vir homself offer+ en vir die sondes wat die volk uit onkunde begaan het.+
24 Want Christus het nie ingegaan in ’n heiligdom wat met hande gemaak is,+ wat ’n kopie van die werklikheid is nie,+ maar in die hemel self,+ om nou vir ons voor die aangesig van God te verskyn.+