2 Samuel 7:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Wanneer jou dae vervul is+ en jy met jou voorvaders moet ontslaap,+ dan sal ek beslis jou saad ná jou verwek, wat uit jou liggaam sal voortkom; en ek sal inderdaad sy koninkryk stewig vestig.+ 2 Samuel 23:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want is my huis nie so by God nie?+Want ’n verbond wat tot onbepaalde tyd duur,+ het hy aan my toegewys,Goed georden in alles en verseker.+Omdat dit my hele redding+ en al my behae is,Is dit nie waarom hy dit sal laat groei nie?+ Psalm 89:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Tot onbepaalde tyd sal ek my liefderyke goedhartigheid teenoor hom bewaar,+En my verbond sal getrou wees teenoor hom.+ Lukas 1:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 en hy sal vir ewig as koning oor die huis van Jakob heers, en daar sal geen einde aan sy koninkryk wees nie.”+ Lukas 22:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 en ek sluit ’n verbond met julle, net soos my Vader ’n verbond+ met my gesluit het, vir ’n koninkryk,+
12 Wanneer jou dae vervul is+ en jy met jou voorvaders moet ontslaap,+ dan sal ek beslis jou saad ná jou verwek, wat uit jou liggaam sal voortkom; en ek sal inderdaad sy koninkryk stewig vestig.+
5 Want is my huis nie so by God nie?+Want ’n verbond wat tot onbepaalde tyd duur,+ het hy aan my toegewys,Goed georden in alles en verseker.+Omdat dit my hele redding+ en al my behae is,Is dit nie waarom hy dit sal laat groei nie?+
28 Tot onbepaalde tyd sal ek my liefderyke goedhartigheid teenoor hom bewaar,+En my verbond sal getrou wees teenoor hom.+
33 en hy sal vir ewig as koning oor die huis van Jakob heers, en daar sal geen einde aan sy koninkryk wees nie.”+
29 en ek sluit ’n verbond met julle, net soos my Vader ’n verbond+ met my gesluit het, vir ’n koninkryk,+