24 En sy krag sal magtig word, maar nie deur sy eie krag nie.+ En op ’n wonderbare wyse sal hy verwoesting aanrig,+ en hy sal beslis suksesvol wees en doeltreffend handel. En hy sal magtiges verdelg, ook die volk wat uit die heiliges bestaan.+
7 En wanneer hulle hulle getuienis klaar gegee het, sal die wilde dier wat uit die afgrond opkom,+ teen hulle oorlog voer en hulle oorwin en hulle doodmaak.+