2 Timoteus 3:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want mense sal liefhebbers van hulleself wees, liefhebbers van geld, aanmatigend, hoogmoedig, lasteraars, ongehoorsaam aan ouers,+ ondankbaar, dislojaal,+ 2 Timoteus 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Maar goddelose mense en bedrieërs sal voortgaan van kwaad tot erger, terwyl hulle mislei en mislei word.+
2 Want mense sal liefhebbers van hulleself wees, liefhebbers van geld, aanmatigend, hoogmoedig, lasteraars, ongehoorsaam aan ouers,+ ondankbaar, dislojaal,+
13 Maar goddelose mense en bedrieërs sal voortgaan van kwaad tot erger, terwyl hulle mislei en mislei word.+