Openbaring 4:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Ná hierdie dinge het ek gesien, en kyk! ’n geopende deur in die hemel, en die eerste stem wat ek gehoor het, was soos van ’n trompet+ en het met my gepraat en gesê: “Kom op hierheen,+ en ek sal jou die dinge toon wat moet plaasvind.”+
4 Ná hierdie dinge het ek gesien, en kyk! ’n geopende deur in die hemel, en die eerste stem wat ek gehoor het, was soos van ’n trompet+ en het met my gepraat en gesê: “Kom op hierheen,+ en ek sal jou die dinge toon wat moet plaasvind.”+