-
Daniël 5:11Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
11 Daar is ’n bekwame man in u koninkryk in wie die gees van heilige gode is;+ en in die dae van u vader is verligting en insig en wysheid soos die wysheid van gode in hom gevind, en koning Nebukadneʹsar, u vader, het hom as hoof+ van die towerpriesters, die besweerders, die Galdeërs en die sterrewiggelaars aangestel, ja, u vader, o koning;
-