2 Konings 10:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 En Jehu het nie gesorg dat hy met sy hele hart in die wet van Jehovah, die God van Israel, wandel nie.+ Hy het nie afgewyk van die sondes van Jeroʹbeam waarmee hy Israel laat sondig het nie.+
31 En Jehu het nie gesorg dat hy met sy hele hart in die wet van Jehovah, die God van Israel, wandel nie.+ Hy het nie afgewyk van die sondes van Jeroʹbeam waarmee hy Israel laat sondig het nie.+