5 Weens die afgodskalf van Bet-Awen+ sal die inwoners van Samariʹa bang word; want oor hom sal sy volk beslis treur, sowel as sy priesters van vreemde gode wat voorheen oor hom bly was, weens sy heerlikheid, omdat hy in ballingskap daarvan weggevoer sal word.+