2 “Hulle het hulle geroep.+ In dieselfde mate het hulle van hulle af weggegaan.+ Aan die Baäl-beelde het hulle offerandes gebring,+ en vir die gesnede beelde het hulle offerrook laat opgaan.+
2 En nou begaan hulle nog meer sonde en maak hulle vir hulle ’n gegote beeld van hulle silwer,+ afgode volgens hulle begrip,+ geheel en al die werk van vakmanne.+ Vir hulle sê hulle: ‘Laat die mense wat offer, blote kalwers soen.’+