2 Konings 19:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En ek sal hierdie stad beslis verdedig+ om dit ter wille van my+ en ter wille van my kneg Dawid+ te red.”’” Hosea 11:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “Met leuens het Eʹfraim my omring,+ en met bedrog die huis van Israel. Maar Juda swerf nog rond met God,+ en hy is trou teenoor die Allerheiligste.”
34 En ek sal hierdie stad beslis verdedig+ om dit ter wille van my+ en ter wille van my kneg Dawid+ te red.”’”
12 “Met leuens het Eʹfraim my omring,+ en met bedrog die huis van Israel. Maar Juda swerf nog rond met God,+ en hy is trou teenoor die Allerheiligste.”