29 Hulle gebrul is soos dié van ’n leeu, en hulle brul soos jong maanhaarleeus.+ En hulle sal grom en die prooi gryp en dit veilig wegbring, en daar sal geen verlosser wees nie.+
14 En ’n toevlugsoord moet vir die vinnige verlore wees,+ en geen sterke sal sy krag versterk nie, en geen sterk man sal aan sy siel ontkoming verskaf nie.+