2 Kronieke 7:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 en my volk,+ oor wie my naam+ uitgeroep is, hulle verneder+ en bid+ en my aangesig soek+ en hulle van hulle slegte weë afkeer,+ dan sal ek vanuit die hemel hoor+ en hulle sonde vergewe,+ en ek sal hulle land genees.+ Jeremia 29:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En julle sal my beslis aanroep en kom en tot my bid, en ek sal na julle luister.’+ Hosea 11:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Agter Jehovah aan sal hulle gaan.+ Soos ’n leeu sal hy brul;+ want hy sal brul,+ en kinders sal bewend uit die weste kom.+
14 en my volk,+ oor wie my naam+ uitgeroep is, hulle verneder+ en bid+ en my aangesig soek+ en hulle van hulle slegte weë afkeer,+ dan sal ek vanuit die hemel hoor+ en hulle sonde vergewe,+ en ek sal hulle land genees.+
10 Agter Jehovah aan sal hulle gaan.+ Soos ’n leeu sal hy brul;+ want hy sal brul,+ en kinders sal bewend uit die weste kom.+