Deuteronomium 30:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 want jy sal na die stem van Jehovah jou God luister om sy gebooie en sy insettinge te onderhou wat in hierdie wetboek geskryf is,+ omdat jy met jou hele hart en jou hele siel tot Jehovah jou God sal terugkeer.+ Psalm 78:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Elke keer as hy hulle gedood het, het hulle na hom gevra,+En hulle het teruggekeer en God gesoek.+
10 want jy sal na die stem van Jehovah jou God luister om sy gebooie en sy insettinge te onderhou wat in hierdie wetboek geskryf is,+ omdat jy met jou hele hart en jou hele siel tot Jehovah jou God sal terugkeer.+
34 Elke keer as hy hulle gedood het, het hulle na hom gevra,+En hulle het teruggekeer en God gesoek.+