Jeremia 4:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 VERTEL dit in Juda en verkondig dit selfs in Jerusalem+ en sê dit en blaas ’n horing deur die hele land.+ Roep hard uit en sê: “Kom bymekaar en laat ons in die versterkte stede ingaan.+ Hosea 5:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “BLAAS ’n horing+ in Giʹbea,+ ’n trompet in Rama! HEF ’n oorlogskreet aan in Bet-Awen+—agter jou, o Benjamin!+
5 VERTEL dit in Juda en verkondig dit selfs in Jerusalem+ en sê dit en blaas ’n horing deur die hele land.+ Roep hard uit en sê: “Kom bymekaar en laat ons in die versterkte stede ingaan.+
8 “BLAAS ’n horing+ in Giʹbea,+ ’n trompet in Rama! HEF ’n oorlogskreet aan in Bet-Awen+—agter jou, o Benjamin!+