Deuteronomium 4:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En daar sal julle gode moet dien,+ die werk van mensehande, hout en klip,+ wat nie kan sien of hoor of eet of ruik nie.+ Hosea 12:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “By Giʹlead het iets bonatuurliks,+ ook onwaarheid,+ plaasgevind. In Gilgal het hulle selfs bulle geoffer.+ Ook is hulle altare soos kliphope in die vore van die oop veld.+
28 En daar sal julle gode moet dien,+ die werk van mensehande, hout en klip,+ wat nie kan sien of hoor of eet of ruik nie.+
11 “By Giʹlead het iets bonatuurliks,+ ook onwaarheid,+ plaasgevind. In Gilgal het hulle selfs bulle geoffer.+ Ook is hulle altare soos kliphope in die vore van die oop veld.+