10 Verder het hy in die wildernis torings+ gebou en baie reënputte uitgekap (want hy het baie vee bekom), en ook in die Sjefeʹla+ en op die hoogvlakte. Daar was landbouers en wingerdarbeiders in die berge en op die Karmel, want hy was lief vir die landbou.