31 En asof dit vir hom die onbeduidendste+ ding was om in die sondes van Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat, te wandel, het hy toe Iseʹbel,+ die dogter van Etʹbaäl, die koning van die Sidoniërs,+ as vrou geneem+ en Baäl begin dien+ en hom voor hom neergebuig.