32 Jou seuns en jou dogters sal aan ’n ander volk gegee word,+ en jou oë sal dit sien en altyd vurig na hulle verlang—maar jou hande sal kragteloos wees.+
7 En ek sal hulle met ’n vurk uitwan+ in die poorte van die land. Ek sal hulle beslis van kinders beroof.+ Ek sal my volk vernietig, aangesien hulle hulle nie van hulle weë afgekeer het nie.+