64 “En Jehovah sal jou beslis onder al die volke verstrooi, van die een einde van die aarde tot die ander einde van die aarde,+ en daar sal jy ander gode moet dien, hout en klip,+ wat jy nie geken het nie, nie jy of jou voorvaders nie.
9 ‘Want kyk! ek gee bevel, en ek sal die huis van Israel onder al die nasies skud+ soos die sif geskud word, sodat daar nie ’n klippie op die grond val nie.