Deuteronomium 32:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 My onderrig sal drup soos die reën,+My woord sal vloei soos die dou,+Soos sagte reën op die gras+En soos oorvloedige reënbuie op die plante.+ Jesaja 45:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “O hemele, laat dit drup van bo af;+ en laat die bewolkte lug drup van regverdigheid.+ Laat die aarde oopgaan, en laat dit vrugbaar wees met redding en terselfdertyd regverdigheid laat uitspruit.+ Ek, Jehovah, het dit geskep.”+
2 My onderrig sal drup soos die reën,+My woord sal vloei soos die dou,+Soos sagte reën op die gras+En soos oorvloedige reënbuie op die plante.+
8 “O hemele, laat dit drup van bo af;+ en laat die bewolkte lug drup van regverdigheid.+ Laat die aarde oopgaan, en laat dit vrugbaar wees met redding en terselfdertyd regverdigheid laat uitspruit.+ Ek, Jehovah, het dit geskep.”+