14 Ek sal sy vader word,+ en hy sal my seun word.+ Wanneer hy verkeerd doen, sal ek hom ook met die roede+ van mense en met die slae van die kinders van Adam teregwys.
9 In al hulle benoudheid het dit vir hom benoudheid veroorsaak.+ En sy persoonlike boodskapper het hulle gered.+ Deur sy liefde en deur sy medelye het hy hulle teruggekoop,+ en hy het hulle opgetel en hulle gedra, al die dae van die ou tyd.+