Psalm 78:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En hy het aanhoudend manna op hulle laat reën om te eet,+En die graan van die hemel het hy aan hulle gegee.+ Psalm 105:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 Hulle het gevra, en hy het kwartels gebring,+En met brood uit die hemel het hy hulle bly versadig.+
24 En hy het aanhoudend manna op hulle laat reën om te eet,+En die graan van die hemel het hy aan hulle gegee.+
40 Hulle het gevra, en hy het kwartels gebring,+En met brood uit die hemel het hy hulle bly versadig.+