Sagaria 8:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “Só het Jehovah van die leërs gesê: ‘Kyk, ek red my volk uit die land van die sonsopgang en uit die land van die sonsondergang.+
7 “Só het Jehovah van die leërs gesê: ‘Kyk, ek red my volk uit die land van die sonsopgang en uit die land van die sonsondergang.+