Psalm 78:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 En hulle het hom met hulle mond probeer mislei;+En met hulle tong het hulle vir hom probeer lieg.+ Jesaja 29:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En Jehovah sê: “Omdat hierdie volk met hulle mond nader gekom het en hulle my net met hulle lippe verheerlik+ het en hulle hulle hart ver van my verwyder+ het en hulle vrees vir my ’n mensegebod word wat hulle geleer word,+ Miga 6:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want die stad se rykes het vol geweld geword, en sy inwoners het leuens gespreek,+ en hulle tong is bedrieglik in hulle mond.+
36 En hulle het hom met hulle mond probeer mislei;+En met hulle tong het hulle vir hom probeer lieg.+
13 En Jehovah sê: “Omdat hierdie volk met hulle mond nader gekom het en hulle my net met hulle lippe verheerlik+ het en hulle hulle hart ver van my verwyder+ het en hulle vrees vir my ’n mensegebod word wat hulle geleer word,+
12 Want die stad se rykes het vol geweld geword, en sy inwoners het leuens gespreek,+ en hulle tong is bedrieglik in hulle mond.+