Eksodus 20:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Ek is Jehovah jou God,+ wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis,+ uitgelei het. Levitikus 11:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 Want ek is Jehovah wat julle uit Egipteland laat optrek om my aan julle as God te bewys;+ en julle moet heilig wees,+ want ek is heilig.+ Psalm 81:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Ek, Jehovah, is jou God,+Die Een wat jou uit Egipteland laat optrek het.+Maak jou mond wyd oop, en ek sal dit vul.+ Hosea 12:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Maar ek is Jehovah jou God van Egipteland af.+ Ek sal jou weer in die tente laat woon soos in die dae van ’n vasgestelde tyd.
45 Want ek is Jehovah wat julle uit Egipteland laat optrek om my aan julle as God te bewys;+ en julle moet heilig wees,+ want ek is heilig.+
10 Ek, Jehovah, is jou God,+Die Een wat jou uit Egipteland laat optrek het.+Maak jou mond wyd oop, en ek sal dit vul.+
9 “Maar ek is Jehovah jou God van Egipteland af.+ Ek sal jou weer in die tente laat woon soos in die dae van ’n vasgestelde tyd.