Deuteronomium 32:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die Rots, volmaak is sy werk,+Want al sy weë is geregtigheid.+’n God van getrouheid,+ by wie daar geen onreg is nie;+Regverdig en reg is hy.+ Daniël 4:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 “Ek, Nebukadneʹsar, loof en verhef en verheerlik nou die Koning van die hemel,+ omdat al sy werke waarheid is en sy weë geregtigheid,+ en omdat hy dié wat in trotsheid wandel, kan verneder.”+
4 Die Rots, volmaak is sy werk,+Want al sy weë is geregtigheid.+’n God van getrouheid,+ by wie daar geen onreg is nie;+Regverdig en reg is hy.+
37 “Ek, Nebukadneʹsar, loof en verhef en verheerlik nou die Koning van die hemel,+ omdat al sy werke waarheid is en sy weë geregtigheid,+ en omdat hy dié wat in trotsheid wandel, kan verneder.”+