Esegiël 23:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 En wat meer is, toe hulle na die manne begin stuur het wat van ver af gekom het, na wie ’n boodskapper gestuur is,+ kyk! toe het hulle gekom,+ vir wie jy jou gewas,+ jou oë geverf+ en jou met sierade versier het.+
40 En wat meer is, toe hulle na die manne begin stuur het wat van ver af gekom het, na wie ’n boodskapper gestuur is,+ kyk! toe het hulle gekom,+ vir wie jy jou gewas,+ jou oë geverf+ en jou met sierade versier het.+