Josua 7:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En hulle het ’n groot hoop klippe op hom gestapel wat vandag nog daar is.+ Hierop het Jehovah hom van sy brandende toorn afgewend.+ Daarom word dié plek tot vandag toe die Agorlaagvlakte+ genoem. Jesaja 65:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En Saron+ moet ’n weiveld vir skape word+ en die Agorlaagvlakte+ ’n rusplek vir beeste, vir my volk wat my gesoek het.+
26 En hulle het ’n groot hoop klippe op hom gestapel wat vandag nog daar is.+ Hierop het Jehovah hom van sy brandende toorn afgewend.+ Daarom word dié plek tot vandag toe die Agorlaagvlakte+ genoem.
10 En Saron+ moet ’n weiveld vir skape word+ en die Agorlaagvlakte+ ’n rusplek vir beeste, vir my volk wat my gesoek het.+