Eksodus 15:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Toe het Moses en die kinders van Israel hierdie lied tot Jehovah gesing en die volgende gesê:+ “Laat my tot Jehovah sing, want hy het hoog verhewe geword.+Die perd en sy ruiter het hy in die see gewerp.+ Hosea 12:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En deur ’n profeet het Jehovah Israel uit Egipte laat optrek,+ en deur ’n profeet is hy opgepas.+
15 Toe het Moses en die kinders van Israel hierdie lied tot Jehovah gesing en die volgende gesê:+ “Laat my tot Jehovah sing, want hy het hoog verhewe geword.+Die perd en sy ruiter het hy in die see gewerp.+