Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 46:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Hy laat oorloë ophou tot aan die einde van die aarde.+

      Die boog verbreek hy en die spies kap hy stukkend;+

      Die waens verbrand hy met vuur.+

  • Jesaja 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En hy sal beslis oordeel tussen die nasies+ en sake regstel+ met betrekking tot baie volke.+ En hulle sal van hulle swaarde ploegskare moet smee en van hulle spiese snoeimesse.+ Nasie sal nie teen nasie die swaard ophef nie, en ook sal hulle nie meer leer om oorlog te voer nie.+

  • Esegiël 39:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En die inwoners van die stede van Israel sal beslis uitgaan en die wapens en klein skilde en groot skilde verbrand en vure aanpak daarmee—met die boë en met die pyle en met die handstokke en met die lanse; en daarmee sal hulle sewe jaar lank vuur moet maak.+

  • Sagaria 9:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En ek sal beslis die strydwa uit Eʹfraim en die perd uit Jerusalem uitroei.+ En die strydboog+ sal vernietig word. En hy sal woorde van vrede vir die nasies spreek;+ en sy heerskappy sal van see tot see en van die Rivier tot aan die eindes van die aarde wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel