5 En julle dorstyd sal beslis duur tot julle druiweoes, en die druiweoes sal duur tot die saaityd; en julle sal inderdaad julle brood tot versadiging toe eet+ en in veiligheid in julle land woon.+
25 “‘“En ek sal ’n vredesverbond met hulle sluit,+ en ek sal beslis die gevaarlike wilde diere uit die land laat verdwyn,+ en hulle sal in veiligheid in die wildernis woon en in die woude slaap.+
4 En hulle sal elkeen onder sy wingerdstok en onder sy vyeboom sit,+ en daar sal niemand wees wat hulle laat bewe nie;+ want die mond van Jehovah van die leërs het dit gespreek.+