Jeremia 3:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 ‘Waarlik, soos ’n vrou haar metgesel verraderlik verlaat het,+ so het julle, o huis van Israel, verraderlik met my gehandel’,+ is die woord van Jehovah.” Hosea 1:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hy het gegaan en Gomer, die dogter van Diblaʹim, geneem, sodat sy swanger geword en na verloop van tyd vir hom ’n seun gebaar het.+
20 ‘Waarlik, soos ’n vrou haar metgesel verraderlik verlaat het,+ so het julle, o huis van Israel, verraderlik met my gehandel’,+ is die woord van Jehovah.”
3 En hy het gegaan en Gomer, die dogter van Diblaʹim, geneem, sodat sy swanger geword en na verloop van tyd vir hom ’n seun gebaar het.+