Rigters 10:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Wat julle betref, julle het my versaak+ en ander gode begin dien.+ Daarom sal ek julle nie weer red nie.+ Nehemia 9:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Ja, toe hulle vir hulle ’n gegote beeld van ’n kalf gemaak+ en begin sê het: ‘Dit is jou God wat jou uit Egipte laat optrek het’,+ en hulle groot dade van minagting gepleeg het,
13 Wat julle betref, julle het my versaak+ en ander gode begin dien.+ Daarom sal ek julle nie weer red nie.+
18 Ja, toe hulle vir hulle ’n gegote beeld van ’n kalf gemaak+ en begin sê het: ‘Dit is jou God wat jou uit Egipte laat optrek het’,+ en hulle groot dade van minagting gepleeg het,