Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 28:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Jehovah is my sterkte+ en my skild.+

      Op hom het my hart vertrou,+

      En ek is gehelp, sodat my hart jubel,+

      En met my lied sal ek hom prys.+

  • Jesaja 12:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “Juig en jubel, o inwoonster van Sion, want die Heilige van Israel+ is groot in jou midde.”

  • Jesaja 41:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Jy sal hulle uitwan,+ en ’n wind sal hulle wegvoer,+ en ’n windstorm sal hulle in verskillende rigtings dryf.+ En jy sal bly wees in Jehovah.+ In die Heilige van Israel sal jy oor jouself roem.”+

  • Jesaja 61:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Ek sal my vir seker in Jehovah verheug.+ My siel sal bly wees in my God.+ Want hy het my met die klere van redding beklee;+ met die moulose oorkleed van regverdigheid het hy my omhul,+ soos die bruidegom wat, op priesterlike wyse, ’n hooftooisel ombind,+ en soos die bruid wat haar met sierade versier.+

  • Habakuk 3:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Nogtans sal ek my in Jehovah verheug;+ ek sal bly wees in die God van my redding.+

  • Sagaria 10:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En Eʹfraim sal soos ’n sterk man word,+ en hulle hart sal vrolik wees soos van wyn.+ En hulle kinders sal dit sien en hulle beslis verbly;+ hulle hart sal bly wees in Jehovah.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel