5 En julle dorstyd sal beslis duur tot julle druiweoes, en die druiweoes sal duur tot die saaityd; en julle sal inderdaad julle brood tot versadiging toe eet+ en in veiligheid in julle land woon.+
11 en huise vol allerhande goeie dinge en wat jy nie gevul het nie, en uitgekapte reënputte wat jy nie uitgekap het nie, wingerde en olyfbome wat jy nie geplant het nie, en jy geëet en versadig geword het,+