4 Hulle sal nie wyn vir Jehovah bly uitgiet nie.+ En hulle offerandes sal nie vir hom aangenaam wees nie;+ dié is vir hulle soos die brood van routye;+ almal wat dit eet, sal hulle verontreinig. Want hulle brood is vir hulle eie siel; dit sal nie in die huis van Jehovah kom nie.+