20 En julle krag sal eenvoudig verniet verbruik word, aangesien julle land nie sy opbrengs sal lewer nie,+ en die bome van die land nie hulle vrugte sal gee nie.+
28 Hieroor sal die land treur,+ en die hemel daar bo sal beslis donker word.+ Dit is omdat ek gespreek het, ek dit oorweeg het, en ek het nie spyt gevoel nie, en ook sal ek nie daarvan afsien nie.+
2 Juda het begin treur,+ en sy poorte het verval.+ Hulle het tot die grond toe terneergedruk geraak,+ en selfs die geskreeu van Jerusalem het opgegaan.+