Jeremia 4:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “As jy wou terugkeer, o Israel”, is die woord van Jehovah, “mag jy tot my terugkeer.+ En as jy jou walglike dinge ter wille van my verwyder,+ dan sal jy nie as ’n vlugteling gaan nie. Hosea 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “En wat jou betref, tot jou God moet jy terugkeer,+ deurdat jy liefderyke goedhartigheid+ en geregtigheid+ bewaar; en hoop voortdurend op jou God.+ Hosea 14:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “Keer tog terug, o Israel, tot Jehovah jou God,+ want jy het in jou oortreding gestruikel.+
4 “As jy wou terugkeer, o Israel”, is die woord van Jehovah, “mag jy tot my terugkeer.+ En as jy jou walglike dinge ter wille van my verwyder,+ dan sal jy nie as ’n vlugteling gaan nie.
6 “En wat jou betref, tot jou God moet jy terugkeer,+ deurdat jy liefderyke goedhartigheid+ en geregtigheid+ bewaar; en hoop voortdurend op jou God.+